Gabriel se gedigte

Hierdie is gedigte van ‘n opkomende digter en skrywer.  Hy is jonk en baie talentvol.  Hy skryf ook kort verhale, waarvan ek al ‘n paar gekry het om te lees, en ek moet sê, dis baie goeie werk.  Ek plaas hier twee van sy gedigte(met sy toestemming).  Ek wil vra of julle almal wat dit lees asseblief ‘n comment sal los oor watter gedig vir julle die mooiste is.  Ek sal die gedigte vir 1 maand oplos hier.  Dankie en lekker lees.  Sonneblom

Camera

 

If me and my life could be filmed

When other people watched it what could they have learned

 

While I’m driving in my car with abundance and variant music

A sad dreary look on my face while listening to sound and lyric

They might wonder what thoughts spins around in his head

Do they feel the same during the day or in bed

 

When I’m with good and special friends who love me

I owe them more than they would ever owe me

Maybe there are persons with more abundant friends

Others all alone talking to themselves without making sense

 

Inside my home with my family

All of them care for me

People would say too many dramas to many fights

Others can only wish for a few quiet nights

 

Looking when someone special is close to me

There where I want to be

Maybe tired or irritated by their loved ones some are

Or desires of others or someone who might be far

 

Observing all my ordinary earthly positions

I need no more even though I have such intentions

Some would mock and laugh at my pathetic stock

Others need what I take for granted, even a simple sock

 

If I could watch myself through that screen

What would I have seen

A sad meaningless ordinary life

Or happiness of everyday life

 

Some have it all

Others nothing at all

 

 I can have more, I could have had less

A camera that speaks, says

Be grateful and let every day your heart sing

I say, in my own life I live like a king

Gabriel

Prag

 

Ek is gaande daaroor om mense se gesigte te lees

Ek onleed hul persoonlikhede tot in die gees

 

Vir die eerste keer ooit stel ek nie belang om te ontleed

Tyd, die plek waar ek staan als om my het ek vergeet

 

My asem letterlik weg geslaan

Net daar waar ek staan

 

Als om my voel mistig asof ek droom

Ek moet in die hemel wees, my siel voel skoon

 

‘n Beeld het voor my oë ontstaan

Asof dit vir my ‘n nuwe weg baan

 

‘n Glimlag helder soos die son se skyn

Na die koue nag se pyn

 

Hare wat univormg die beeld volmaak

Niks anders maak meer vir my saak

 

Hande wat sagkuns en liefdevol rond sweef

My gedagtes en verbeelding wat my toe weef

 

Die laaste en merkwaardigste wat ek van die beeld opraap

Oë, as ek daarna staar kan ek vir ewig in vrede slaap

 

Die beeld dwaal in my gedagtes heen en weer

Om heeltyd net daaraan te dink maak my seer

Tog teen my wil dink ek meer en meer

 Gabriel

11 Responses so far »

  1. 4

    Zee said,

    Ek hou ook van Prag. Dit is baie mooi!

  2. 5

    boendoe said,

    Ek hou weer meer van die Engelse gedig. Mooi!

  3. 7

    Wandelpad said,

    Ek is maar eenmaal lief vir Afrikaans. Hy skryf goed! Plaas hy sy gedigte op Woes.co.za?

  4. 8

    Anoniem said,

    Ek plaas nog nie my gedigte op woes nie…. ek beplan wel om dit te doen….. maar ek dink ook ek moet nog se 1 of 2 hier plaas….. julle mense kan darem nie so lank niks nuuts kry nie of hoe?

  5. 11

    Mallemeule said,

    Albei gedigte is vir my mooi maar ek dink die Afrikaanse een doen dit vir my … seker omdat ek ook in albei tale skryf maar my moedertong is die een waarin ek myself die beste kan uitdruk. Alhoewel jy baie mooi oorkom in die Engelse gedig … okay laat ek dit anders stel… jy is ewe goed in albei die tale! Ek hou van jou werk 🙂


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar op Wandelpad Kanselleer antwoord