Bou vir my ‘n Sandkasteel

Bou vir my ‘n Sandkasteel

Waar ek ure lank op die strand kan speel,

Met seeperdjies, en meerminne,

en skulpies, en seesterre.

Bou vir my ‘n Sandkasteel,

iewers op ‘n eiland.

Waar ek kaalvoet kan bajaar

en ure lank vir die branders kan staar.

10 Responses so far »

  1. 1

    Dellie said,

    Wow! Dis seker baie ure se werk. Of issit nou speel?😉

  2. 2

    boendoe said,

    Vat my saam, Sonnie, vat my saam!!

  3. 3

    Pikkelik said,

    Liewe genade maar dis mooi!!!! Ek wonder of hulle nie spesiale sand (miskien met bietjie gom of iets) gebruik nie, want ons sand kan beslis nie sulke kastele bou nie!!! :mrgreen:

  4. 4

    Wipneus! said,

    Sjoe maar dit is mooi!! Ek sal feeste daar hê

  5. 5

    sonneblomseplekkie said,

    Die hartseer van daai mooi kastele op die strand is ….dit spoel weg met tyd😦

  6. 6

    Roer said,

    Dis pragtig Sonneblom. Die gediggie ook.

  7. 7

    Anoniem said,

    Hi blom. Nie weer tyd vir ‘n nuwe gedig nie? Enige tema meskien wat jy of die vriendelike mense hier dalk sal verkies. Iets met ‘n weg gesteekte boodskap, iets romanties of net iets mooi. Laat weet my!

  8. 9

    boendoe said,

    Hei, Sonneblom, daai sandkasteel het lankal weggespoel!! Tyd vir ‘n nuwe possie, suster! 😉

  9. 10

    Sonneblom said,

    Hehehe Boends, ek soek nog na lugkastele 😀
    Gabriel, nuwe gedig is altyd welkom😉 , jy weet mos….stuur vir my een wat ek kan post, iets ouliks…nie donker gedig nie ;p

    Liefdegroetetjies
    Sonneblom


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: