Ek leef nog

Net gou kom sê ek leef nog.  Dinge baie baie rof hier, en ek kry nie tyd vir blog op dei stadium nie.  Maar ek sal probeer die naweek iets interresant kom skryf.

Lekker daggie vir almal

Liefde groetetjies

Sonneblom

2 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Toemaar, Sonnie, ek het begrip vir jou situasie. Vandat ek hier aangekom het, vat my voete ook nie meer grond nie. Ons wag maar vir die naweek, ne!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: