Notas Dag 31

31.jpg

timeout1.jpg

Ek vat nou eers timeout. Vandag gaan ek nog mal word. Fone hou nie op lui nie. Ek kan skaars een invoice gedoen kry vandag. En dan kom die kliente met nonsens vandag. Verwag ek moet verniet werk!!! Vandag is die dag wat ek nog iemand gaan vloek….dink ek moet my rescue druppels uitruk. Ek het ‘n standaard callout fee (wat noodgedwonge vandag weer moes opgaan due to the fuel!!!) en dan werk ek per uur. Wonder of daar iewers op my dokumente staan dat ons ‘n charity organisasie is??? moet bietjie gaan kyk. Want die een klient kla en kerm oor sy moet betaal…gggrrrrr, ek is goed geirreteerd.

Liefie moes met 3 ure slaap in 2 dae deurkom tot vanoggend. En ek hoop hy het gaan slaap, want hy het ook nie ore nie. Mans is partykeer erger as babas. Die internet situasie is nog steeds op die koffie. Glo is daar fout met hulle lyn. So, ja, teen die tyd dat hy terugkom sal hy seker nog nie op die net gewees het nie. Geld in die water gegooi, maar nou ja. Hy het gister sy foon gelaai met airtime van 500 roubles. Hy het my gisteraand half 12 gebel, 6 minute lank gesels…sny hulle ons af. Hy het 75 roubles in die rooi ingegaan!!! Ek het dit uitgewerk. Dis R32.00 per minuut!!! Dis malligheid.

Boendoe, jy reken julle gaan my nie sien as my liefie terug is nie?…JYS REG๐Ÿ˜€ ย ย  vir ten minste ‘n week lank…hehehehe. Gaan moeilike tyd wees einde Maart. Die lat van die kaap kom hierheen, Liefie kom terug (flippen hoop so) en ek kry dalk nog ‘n gas wat vir paar dae kom oorslaap. Dink ek en Liefie moet dalk weggaan vir ‘n week.

Ag nou ja, terugkom by my werk…gggrrrr…

Julle moet lekker daggie hรช, en soet wees…of geniet dit as julle stout is๐Ÿ˜€

Liefde groetetjies

Sonneblom

13 Responses so far »

  1. 1

    Zee said,

    Mmmm, en wat gaan julle in daardie week doen?

    Hierdie vanoggend gehoor op 94.7!
    Hoop jy vat jy jou vrou na ‘n baie “expensive” plek toe vir haar verjaarsdag? Hehe…. die petrolstasie! Ja kyk, die petrol pryse laat maar alles styg. Sit jou pryse op!๐Ÿ™‚

  2. 2

    Dellie said,

    Dit gaan soms dieselfde hier by my, Sonnie, mense dink my kennis is verniet, en is dan vreeslik verontwaardig as ek weier om te help. Sorry pel, betaal, dan deel ek my kennis met jou. Dis dit!

    BTW, ek sien jy het op Bosparra gecomment. Daar is ‘n ander Sonneblom ook wat daar comment, maar gelukkig kan ons klompie wat jou ken, jou uitken aan jou skryfstyl. Die ander klomp kan dalk net bietjie verward raak!๐Ÿ˜†

  3. 3

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Zee en Dellie,

    Zee??!!??!! Ek kan mos nie dit deel nie๐Ÿ˜€ hehehehe….

    Dellie, ja ek het so gesien ja, ek het maar naampie verander na Sonneblommie….hoop dit sal help…lol

    Groetnis
    S

    PS: waar kan ek al die smileys kry asb….. tnx

  4. 4

    boendoe said,

    Hmmm…ja, ek is bly JY het dit gevra, want ek wou nie soos ‘n mamparra lyk nie! Hierdie smileys maak my mal. Almal gebruik dit, maar ek weet so waar as vet nie hoe hulle dit gedoen kry nie. Dellie, asb ou IT boffin, help! O….eers betaal, ne? Stuur maar die bill. Die tjekkie is (so te se) al in die pos!!

    Sonneblom, jy weet op ons ouderdom is te veel van ‘n goeie ding baie gevaarlik, ne! Jy moet nou al beplan hoe jy matigheid voor oe gaan hou. Bietjie man, bietjie blog, bietjie werk…en so aan. Anders sal een van ons moet kom kyk of jy nie in lewensgevaar verkeer nie…

    Wag, dat ek loop, ek praat nou heeltemal te veel tjol!

  5. 5

    Dellie said,

    Ag ou Boendoe, ek deel daai kennis met plesier, en heeltemal mahala met julle! Hier is die algemeenstes: Onthou, tik dit sonder spasies, die smiley verskyn eers nadat jy gepost het.

    : ? : – โ“
    : ! : – โ—
    : razz : – ๐Ÿ˜›
    : lol : – ๐Ÿ˜†
    : grin : –๐Ÿ˜€
    : twisted : –๐Ÿ˜ˆ
    : oops : – ๐Ÿ˜ณ
    : arrow : – โžก
    : shock : – ๐Ÿ˜ฏ
    : roll : – ๐Ÿ™„
    : cool : – ๐Ÿ˜Ž
    : mrgreen : – :mrgreen:
    : wink : – ๐Ÿ˜‰
    : sad : – ๐Ÿ˜ฆ
    : cry : – ๐Ÿ˜ฅ
    : idea : – ๐Ÿ’ก
    : evil : – ๐Ÿ‘ฟ
    : neutral : – ๐Ÿ˜
    : smile : – ๐Ÿ™‚
    : mad : – ๐Ÿ˜ก
    : eek : – ๐Ÿ˜ฎ

    Enjoy!

  6. 6

    sonneblomseplekkie said,

    Dankie Dellie, jy is ‘n ou doring.

    Boendoe!๐Ÿ˜ณ ekke belowe ek sal ‘n emergency kit saamvat indien daar beserings sal opduik hehehehe๐Ÿ˜†

  7. 8

    boendoe said,

    Thanks, Dellie! Ek gaan nou oefen, komplimente van Sonnie se blog! (Haai, vroeer kon ons dit by ou Frankie doen!)

    Sonnie, onthou net ‘n spalk in daai emergency kit – ingeval iets breek of afval….jy weet mos… ๐Ÿ˜›
    ๐Ÿ˜ณ

  8. 9

    boendoe said,

    Sherbit, dit werk! Hier gaan ek weer::mrgreen:

  9. 10

    boendoe said,

    Heehaa!!

    ๐Ÿ˜ˆ

    As hy werk, gaan dit my logo word!

  10. 11

    boendoe said,

    More Sonneblom!
    Kom net gou my smileys weer oefen. Hoop nie jy gee om dat ek jou blog so misbruik nie? ๐Ÿ˜‰

    Ek like hierdie twee baie:
    ๐Ÿ˜ฏ
    ๐Ÿ™„

    Ek wag vir dag 32!!!!

  11. 12

    Zee said,

    More more,
    Ek wil gou ook ene try, maar weet nie of dit sal werk nie.

    Sonneblom se (U) gaan een van die dae gefix wees.

  12. 13

    Zee said,

    Ag flip, dit werk toe nie. Dit is ‘n hartjie wat in twee gesplit is!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: