Notas dag 26

 

blue-sea.gif

Hi almal,

Ek gaan nie lang sad storie skryf vandag nie.  Dinge en stresse raak net meer en meer, en ek wil nie meer kla nie.  Ek het eerlik nie die krag vandag nie.

Ek wil asseblief vra vir almal wat hier kom loer, om asb Gabriel se gedigte te lees en ‘n comment te los oor watter gedig julle die meeste van hou.  Sal dit baie waardeer.

 

Thanx, en lekker dag en naweek vir almal

Liefde groete

Sonneblom

2 Responses so far »

  1. 1

    Zee said,

    (((Sonneblommetjie)))

    Sal later by Gabriel se gedigte gaan draai!

  2. 2

    boendoe said,

    Okei, Sonnie, wie is Gabriel? Ek is duidelik baie uit touch uit!
    Hoe gaan dit nou? Nie eens ‘n klein, klein bietjie beter nie?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: