Dag 11

I Miss You 

If you could have my heart for just one hour,

my soul for just one minute,

my senses for just one second,

you’ll know how much I love and treasure you.

 

In the morning when I wake up

And I open up my eyes,

I feel an aching in my heart

That’s when I realize.

How much I really miss you

And long to have you near.

My heart is filled with sadness,

And my eyes are filled with tears.

 

Hear the agony of my heart

Longing for you and for your touch

Feeling your lips, feeling your face

Missing your kisses and warm embrace.

 

When will the waiting ever be over?

For as long as were apart I can never be whole

Oh! My Dearest Love

I just want you to know

That my heart is aching because

“I’M MISSING YOU!”

 

Dis nie my eie gedig die nie, maar stukkies uit ander gedigte.  Ek gaan nie veel skryf vandag nie.  Ek is net baie hartseer en verlang na Liefie.

Julle moet almal ‘n baie lekker Valentine’s day hê.  

Liefde groetetjies

Sonneblom 

9 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Sonneblompietjie, klim nou da-de-lik van jou ashopie af!! Light ‘n siggie, en moet verdomp nie skuldig daaroor voel nie! En dan kom kuier jy by ons almal. Kyk, ek is al amper weer oppad om swanger te raak sodat ek kan ophou rook – en dis alles jou skuld!
    Komaan, jy is altyd die ou sonstraaltjie! Moenie nou agter ‘n wolk wegraak nie…

  2. 2

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Boends,
    Ek het so halfuur terug my laaste siggie gerook. Ek voel nogals okay. Gister was half moeilik. Maar ek het 10 sigarette in 36 uur gerook, en my pakkie is nou leeg en ek gaan nie ander een koop nie.

    Dankie vir die bemoediging😉 ek waardeer dit. Ek is maar net in hartsverlange se donker wolkie vandag. Maar ek kom maak gou draai by julle

  3. 3

    boendoe said,

    Moet nou nie dat ek vir jou al die voordele gee van sonder ‘n man wees nie!

  4. 4

    Zee said,

    Agge nee man, hy gaan jou nou nou ‘n virtual drukkie en xxx stuur, gaan uit en koop vir jou ‘n lekker tjokkie met hierdie $$$$ wat ek vir jou stuur!

  5. 5

    boendoe said,

    Sonnie gaan my nog kom moer oor ek nie respekte het vir haar donker wolkie nie… 😀
    Koeeeee….hoe gaan dit daar agter die wolkie? Hoeveel siggies al agter die blad?

  6. 6

    sonneblomseplekkie said,

    Hehehehe Boendoe,

    Tot en met nou….3 vir die dag…. Ek dink dis goed, normaalweg was dit al 20….
    Agter die wolkie, jong, laat ek dink. Ek het so piepklein hint of moed? Hoop jy verstaan dit…. Dr phil en ‘n ander ou was nou op tv… en met iemand gesels wat negatief is….kon maar my gesig daar gewees het. So ja, ek het bietjie perspektief gekry. Maar net bietjie hehehe. Ek gaan nog vir jou kom kuier…vir koffie…en nie moerery nie…is dit warm daar in die winter? 😀 😀

    Groete
    Sonneblom

  7. 7

    Dellie said,

    ((Sonnie)) hoop jy voel al beter! Dink net aan daai lekker honeymoon as manlief terug is… en reel solank slaapplek vir die kinders vir daai naweek!😉

  8. 8

    boendoe said,

    Wat!! Is daar nog nie nota’s vir Dag 12 nie??? Jy raak laks, Sonneblompie! 😀

  9. 9

    Zee said,

    Boendoe, ek dink sy is besig om skelm te rook buite, sy haal gou in wat sy verloor het die laaste paar dae 😆


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: