Eks nog hier

Hi julle,

Jammer jammer ek is so stil…..  Die jaar is soos ‘n tornado. Ek sal nog kom post, ek belowe….wil net kom sê ek leef darem nog🙂

Groetetjies

Sonneblom

8 Responses so far »

  1. 1

    Zee said,

    Bly om te sien daar is lewe by jou😉

  2. 2

    Dellie said,

    Hoe sê hulle? Aanhou, uithou, moedhou en kophou! Hoop dit raak gou rustiger, ons verlang na jou.

  3. 3

    boendoe said,

    Hi Sonnie, jong, kom tot stilstand en vat ‘n DIEP asem! Sterkte daar!

  4. 4

    Eben said,

    Onsse wag vir jou …..

    Gie gie hoe se hulle ” … agter os kom ook in die kraal!!”

  5. 5

    boendoe said,

    More, more!
    Wat is nuus in jou geweste?
    Laat weet ons, die soet EN suur.

    Mooi bly

  6. 6

    sonneblomseplekkie said,

    Hi julle,

    Ek sal nog kom post. Die soet en die suur. Hoop net teen die tyd dat ek kom post is daar meer soet as suur…….

    Groetetjies
    Sonneblom

  7. 7

    Roer said,

    Die klok tik Sonneblom.😀 (No pressure…)

  8. 8

    Tersia said,

    Hi Son, ek kom gereeld loer, en wag vir jou, hoop die tornado het bedaar!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: