Interresante coments oor Suid Afrika…..

Ek is baie besig vandag.  Al my 2de post vir die dag.  My meisiekind het gaan regestreer op yahoo answers.  Sy het die eenvoudige vraag gevra. :

What do you think of South-Africa?

Just wanna know… lol

 

Hier is paar antwoorde…..

Best Answer – Chosen by Asker

The criminal neglection of public services and infrastructure, the racist anti-white AA and BEE government policies, the culture of crime, the corruption in politics, and the new president “mshini wami” Zuma, are rapidly ensuring it’s “Zimbabwe to be” status.

There is some nice scenery if you’re a tourist.

 

I totally agree with you!!!! since i live here…lol =(

 

…..

 

oprah destroying it…

 

…..

 

i think they talk cool there!
i WANT THAT ACCENT! haha.

 

…..

 

I met some of the nicest people ever there

 

…..

 

No comment……………

 

…..

 

Crime is out off control and corruption rampant, but not yet a warzone. I still have hope.

 

…..

 

It used to a civilised Country and the only 1st World Country on the African Continent. Today it is just another African rathole fast going down the tubes.A bit like a newly built Toilet – all shiny on the outside and full of s hite on the inside.

 

………………………………

 

Nou ja, dis die indruk wat die buiteland van SA het.  Need I say more???

 

Groetetjies

Sonneblom

6 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Jy was behoorlik ‘n besige bytjie met al jou postings. Maak op vir al die slaple, doen jy?? Ek wou nog se, ek is bly jou seun kry ‘n kans om in die buiteland te gaan werk. Wonderlike ondervinding, en soos jy se, goeie geld. Hoop hy kry sy paspoort gou.

  2. 2

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Boendoe,

    Ek dink vir jong mannetjie wat nog single is, is dit wonderlik as hy kan oorsee werk. En dit nogals…..by …..coca cola!! Jip, die kontrakteur doen werk vir coca cola en sab. Was ook al daar waar jy nou is. Maybe sal jy hom ken…en van die ouens wat daar was.

    Ons sal maar geduldig wag vir die kind se paspoort. Manlief was bereid om dubbel te betaal, maar die suurstof diewe wou niks weet nie. Ons wag nou om te hoor, miskien gaan manlief die keer saam en my seun met die volgende trippie.

    Dankie aan almal wat wou help. Ek waardeer dit. Lekker daggie vir almal

    Liefde groetetjies
    Sonneblom

    O ja, meisiekind het ook besluit sy gaan blog. Loer maar so af en toe in by haar asb. Haar addy : http://www.applekie.blogspot.com

  3. 3

    boendoe said,

    Hi Sonnie,

    Ek het nie geweet dis jou dogter nie – aplekkie, nou. Ek het gisteraand gaan loer op haar wordpress blog, dis vir my makliker as blogspot. My internet is so damn stadig, blogspot is baie moeilik om oop te maak.

    En ek weet nie hoekom ek net aan my alie gevoel het dis Coke wat jou seun nader getrek het nie! Maar ek het GEWEET!! Ja, tien teen een ken ek die kontrakteur. James of Ernest? Of Marcus? Laat weet my, ek is vrek nuuskierig! Hulle sal goed na hom kyk as dit een van hulle is.

  4. 4

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Boendoe,
    Sit ek nou hier en smile vir jou. Ja die kontrakteur is Marcus. Manlief het saam hulle in Ghana by SAB gewerk. Angola weet ek een van die ouens daar was Eugene. Regte stoutgat. Dis hoe hy my seun genader het, deur Eugene en my man wat hom ken.
    Alles sover is nog in die duister met Rusland. Wag nog vir die ambasade. Maar soos ek dinge sien, gaan die tyd hulle inhaal. Hulle (Marcus en manlief) moet die 6de Jan op die vliegtuig klim. En daar moet nog gereel word vir visum ens. Vir manlief se onthalwe hoop ek hulle kry die dinge betyds gereel. Seuna se kans kom met die volgende kontrak. Dan sal sy paspoort reg wees. Maar, wat moet gebeur sal gebeur. So dis maar van wag en kyk…….en duime vashou.

    Wat meisiekind aan betref, sy het my kom vra mag sy maar ook blog. Ek vir haar gesê net as ek volle toegang het op haar blog. Dit maak hulle selfstandig, maar mens kan nie te gerus wees met die internet saam nie. So ek sal maar ogie hou, en as ek voel dit gaan rof raak, sal sy dit toemaak. Ek hoop eintlik sy kan ander tieners so ontmoet. Hulle like mekaar mos maar baie……..jy weet, ons kan hulle mos nie verstaan nie ens ens ens 😀 😀

    Groetetjies
    Sonneblom

  5. 5

    boendoe said,

    Shame, Sonneblom, dan is jy weer grasweduwee! Ek kan dit maar net weer se, die wereld is flippen klein!

  6. 6

    sonneblomseplekkie said,

    Jong Bondoe, ek is in daai opsig nie selfsugtig nie. Of eerder ek wil nie die verweite hê eendag van ‘ek kon hierheen of daarheen gegaan het as jy net wou nie’ Kan maar net in my binneste hoop ek sal ook eendag so oppertunity kry……… Mag mos maar droom😀

    Groete
    Sonneblom


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: