Ek was so lanklaas hier. Ek het my password en login info verloor. Ek wil net sien of werk die blogs nog.
So baie dinge het in my lewe gebeur sedert ek laas hier was. Tragiese dinge. Dalk is dit ‘n goeie ding as die blog nog wer. Ek kan dalk bietjie kom afblaas hier. Sal dalk goed wees vir my siel.
Hoe gaan dit met al die bloggers. Ek sal kom post. Soon
MaanKind said,
+0000k312012bUTCMon, 09 Jan 2012 17:50:51 +0000 17, 2007 @ 3:02
Mooi voorblad!