Nou ja, was solank nie hier nie. Langste blog vakansie seker ooit. Ekt sommer geskrik toe ek sien hoe dinge hier verander het.
Baie dinge het gebeur terwyl ek so stil geraak het. Van alles sal ek nog vertel. Wou maar net kom se ek leef nog. Hoop die jaar was goed vir julle sover.
Nou gaan ek eers bietjie opvang by Blogdorp…. sien later
Groetetjies
Sonneblom
Amanda said,
+0000k302009bUTCThu, 02 Apr 2009 11:36:43 +0000 17, 2007 @ 3:02
Uiteindelik.. gedog jy het verdwyn.
Pikkelik said,
+0000k302009bUTCThu, 02 Apr 2009 13:14:39 +0000 17, 2007 @ 3:02
Welkom terug Sonblom!!!! Goed om jou raak te lees!!! Het amper al moed opgegee!!!
krista said,
+0000k302009bUTCThu, 02 Apr 2009 14:38:17 +0000 17, 2007 @ 3:02
Ons wag . . . .
Dellie said,
+0000k302009bUTCTue, 07 Apr 2009 09:28:43 +0000 17, 2007 @ 3:02
En dis al amper weer ‘n week later, né? Welkom terug jong! Ons het jou gemis!
Nou toe, vertel? Wat gaan aan in jou lewe?
boendoe said,
+0000k302009bUTCThu, 09 Apr 2009 00:17:18 +0000 17, 2007 @ 3:02
Jeez, Sonnie?! Praat, mens, praat!
Huisvrou said,
+0000k302009bUTCThu, 09 Apr 2009 17:35:43 +0000 17, 2007 @ 3:02
Omtrent tyd. Jinne Son, waar was jy?
Net so nuuskierig ook – Vertel nou jong….
Zee said,
+0000k312009bUTCSat, 09 May 2009 14:32:22 +0000 17, 2007 @ 3:02
Sonnie, gelukkige moedersdag môre!